Os du Randt en Kubota –’n gedugte vennootskap!
As jy ’n volbloed Suid-Afrikaner is, dan weet ons jy weet wie hy is! As jy ’n lojaleSpringbokondersteuner is, dan weet jy dat hy een van die beste loskopstutte is wat dierugbywêreld nog ooit gesien het. Hy het nie net een nie, maar twee Wêreldbekermedaljesgewen en het nou by die Kubota-span aangesluit.
Kubota Suid-Afrika is...